Oksidatiewe stres

Waterstofperoksied, 'n voorbeeld van 'n reaktiewe suurstofverbinding.

Oksidatiewe stres is waar die liggaam 'n wanbalans aan reaktiewe suurstofverbindings (soos superoksied en waterstofperoksied) het. Daar word voorgestel dat oksidatiewe stres aan siektes soos kanker, Alzheimer se siekte en outisme gekoppel is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy